Waar julle ookal gaan ek is altyd daar Ek hou julle hande in myne vas My arms ?n skans teen enige gevaar My liefde ?n getroue winterjas Koor En wanneer ek laatnag Langs julle wakker sit Weet ek sonder twyfel Daar is nie ?n liefde Soos ?n ma vir haar kind Met julle by my kan ek reuse verslaan Riviere aandurf en berge uitklim Ou siele wat my so goed verstaan Daar is nie ?n liefde Soos ?n ma vir haar kind Koor Herhaal 2