Jy?s ?n lawwe en stuitige en wonderlike man Wat mense bekoor net waar jy gaan Wanneer ek jou sien word my bene lam Is my goeie oortuigings na die maan Jy gee om vir alles, elke kind en kraai Jy het goeie vriende om elke hoek en draai Jy laat my soms voel soos ?n ware godin En ek wonder waar het dit alles begin Koor Kom saam met my Ek sal jou mooi oppas Ek sal jou leer tango En two-step en wals Draf saam met met my berg-af Ek hou jou hand vas Ek sal jou oppas Ek sal jou leer tange En two-step en wals Saam met jou wil ek die mooiste veldblomme pluk Al die pyn en hartseer uit jou lyf uit ruk Kaal in die maanlig in ?n plaasdam speel En selfs my hartsgeheime met jou deel Herhaal koor Herhaal 2 Herhaal koor