Ab Db
Ab Db
[Verse 1]
Ab Db
'n Moedelose middelvinger
het in die lug bly hang
Ab Db
n rustelose ryloper
daars trane op jou wang
[Pre-Chorus 1]
Ab Db
'n doelgerigte digtering
n laer is vasgevang
Ab
en dit was nooit tussen my en jou nie
Db
daar is geen bewyse wat ek voor jou kan hou nie
[Chorus]
Ab Db
net die sonsondergang vanaand so mooi
Ab
is so mooi besoedel
Fm
het net n boedel oor gegee
met goeie bedoelings
Ab Db
van n wang afgevee
Bbm Db
met gemengde gevoelens
[Verse 2]
Ab Db
'n selfvoldane samaritaan
Ab
het in die stof bly staan
Db
verslae verslane veteraan
Ab
kan net homself blameer
[Pre-Chorus 2]
Ab Db
en alles het sy gaan gegaan
en moet probeer verstaan
Ab
en dit was nooit tussen my en jou nie
Db
daar is geen bewyse wat ek voor jou kan hou nie
[Chorus]
Ab Db
net die sonsondergang vanaand so mooi
Ab
is so mooi besoedel
Fm
het net n boedel oor gegee
met goeie bedoelings
Ab Db
van n wang afgevee
Bbm Db
met gemengde gevoelens
[Interlude]
Ab Db Fm Eb
Ab Db Fm Eb
Ab Db Ab Eb
Ab Db Ab Db
[Brug]
Ab
en dit was nooit tussen my en jou nie
Db
daar is geen bewyse wat ek voor jou kan hou nie
Ab
en dit was nooit tussen my en jou nie
Db
daar is geen bewyse wat ek voor jou kan hou nie
[Chorus]
Ab Db
net die sonsondergang vanaand so mooi
Ab
is so mooi besoedel
Fm
het net n boedel oor gegee
met goeie bedoelings
Ab Db
van n wang afgevee
Bbm Db Ab
met gemengde gevoelens
Db
net die sonsondergang vanaand so mooi