Wonder Jy Ook

2 Catharinas

    Continúa después del anuncio

    Koor:
    Mis jy my soms as die son opkom
    Of mis jy my as die son saans sak
    Mis jy my laat in die m?
    Of mis jy my vroeg in die nag

    Kan jy ooit onthou hoe my hare ruik
    Hoe dit klink as ek oopbek lag
    Hoe dit voel wanneer ek aan jou vat
    My koue lyf teen joune druk
    Jou styf vashou as ons langpad ry
    Vroeg in die more styf teen jou lꍼbr>
    Koor

    Continúa después del anuncio

    Wonder jy dalk wat doen ek vanaand
    Word jy snags wakker en verlang na my
    Dink jy soms aan ons tye saam
    Wat jy sal doen as ek jou vra vir die maan
    Wonder jy ook of ek by jou gaan bly
    Wonder jy of ek na jou ook verlang

    Herhaal koor

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión

    Canciones relacionadas