Koor: Mis jy my soms as die son opkom Of mis jy my as die son saans sak Mis jy my laat in die m? Of mis jy my vroeg in die nag Kan jy ooit onthou hoe my hare ruik Hoe dit klink as ek oopbek lag Hoe dit voel wanneer ek aan jou vat My koue lyf teen joune druk Jou styf vashou as ons langpad ry Vroeg in die more styf teen jou lꍼbr> Koor Wonder jy dalk wat doen ek vanaand Word jy snags wakker en verlang na my Dink jy soms aan ons tye saam Wat jy sal doen as ek jou vra vir die maan Wonder jy ook of ek by jou gaan bly Wonder jy of ek na jou ook verlang Herhaal koor