Continúa después del anuncio

    Waar julle ookal gaan ek is altyd daar
    Ek hou julle hande in myne vas
    My arms ?n skans teen enige gevaar
    My liefde ?n getroue winterjas

    Koor

    En wanneer ek laatnag
    Langs julle wakker sit
    Weet ek sonder twyfel
    Daar is nie ?n liefde
    Soos ?n ma vir haar kind

    Continúa después del anuncio

    Met julle by my kan ek reuse verslaan
    Riviere aandurf en berge uitklim
    Ou siele wat my so goed verstaan
    Daar is nie ?n liefde
    Soos ?n ma vir haar kind

    Koor

    Herhaal 2

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión

    Canciones relacionadas