Realiteit

2 Catharinas

    Continúa después del anuncio

    Nog ?n babelaas oggend
    Gisteraand se waarheid
    Klop in my kop, of is dit
    Rerig net ?n hoofpyn

    Koor

    Ek is seker veronderstel
    Om te sing van blomme en bome en goed
    Maar realiteit kom sit op my bed
    Stoot haar koue voete teen my boude
    Vra my die diepste vrae
    Want die waarheid moet uit

    Continúa después del anuncio

    So spandeer ons die oggend
    Babelaas Grandpa en wyn
    Ons soek angstig na die waarheid
    Ons hoop dat verborge vrese
    Eindelik sal verdwyn

    Koor

    Herhaal 1

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión

    Canciones relacionadas