Geleende Tyd

2 Catharinas

    Continúa después del anuncio

    Jy sit die son terug in my donker o‰Obr> Jy laat my vlieg tot by die kranse heel bo
    Jy gee nuwe lewe aan my dooie lyf
    Van jou wil ek net die mooiste goeters skryf

    Kom dans saam met my buite in die re'š
    Dis net ons twee en ons twee alleen
    Ons dans op die maat van die lied in my hart
    En probeer die noodlot nog een aand tart

    Continúa después del anuncio

    As ek more besef jy is reeds weg
    Sal ons weet hulle was dalk reg
    Ons omgee vir mekaar was ?n aand in die re'š
    Want soms word ons net vir mekaar geleen

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión

    Canciones relacionadas