Jy sit die son terug in my donker o‰Obr> Jy laat my vlieg tot by die kranse heel bo Jy gee nuwe lewe aan my dooie lyf Van jou wil ek net die mooiste goeters skryf Kom dans saam met my buite in die re'š Dis net ons twee en ons twee alleen Ons dans op die maat van die lied in my hart En probeer die noodlot nog een aand tart As ek more besef jy is reeds weg Sal ons weet hulle was dalk reg Ons omgee vir mekaar was ?n aand in die re'š Want soms word ons net vir mekaar geleen