Kom Saam Met My

2 Catharinas

    Continúa después del anuncio

    Jy?s ?n lawwe en stuitige en wonderlike man
    Wat mense bekoor net waar jy gaan
    Wanneer ek jou sien word my bene lam
    Is my goeie oortuigings na die maan

    Jy gee om vir alles, elke kind en kraai
    Jy het goeie vriende om elke hoek en draai
    Jy laat my soms voel soos ?n ware godin
    En ek wonder waar het dit alles begin

    Koor

    Continúa después del anuncio

    Kom saam met my
    Ek sal jou mooi oppas
    Ek sal jou leer tango
    En two-step en wals
    Draf saam met met my berg-af
    Ek hou jou hand vas
    Ek sal jou oppas
    Ek sal jou leer tange
    En two-step en wals

    Saam met jou wil ek die mooiste veldblomme pluk
    Al die pyn en hartseer uit jou lyf uit ruk
    Kaal in die maanlig in ?n plaasdam speel
    En selfs my hartsgeheime met jou deel

    Herhaal koor

    Herhaal 2

    Herhaal koor

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión

    Canciones relacionadas