Kronkelpaaie

2 Catharinas

    Continúa después del anuncio

    My kop loop vannand v°Úv°Úpaaie
    Oor berge en om skerp draaie
    Na daar waar jy bly
    En ek wonder of ? mis jy my

    Daar loop kronkelpaaie in my kop
    Dit loop en ek kan dit nie stop nie
    Wat ek ek tog doen om dit te stop
    Die kronkelpaaie in my kop

    Continúa después del anuncio

    Ek wens ons kon halfpad ontmoet
    V°Úvan die rook en roet
    Weg van al die mense wat my altyd vermaan
    Om my gevoel vir jou te laat staan
    Hulle dink dit is beter so
    Want ek is hier en jy ? jy is daar
    Jou gesig is in alles om my
    Ek voel jou hande ooor my streel
    En ek weet dat ek my nie verbeel
    Daar?s ?n vuur wat smeulend brand
    Van die een kant van die w·ld tot by die ander kant

    Gee my jou hand
    Ons is albei bang
    Maar as jy val ? sal ek jou vang
    As jy struikel sal ek jou ophelp en dra
    Langs v°Úv°Úpaaie
    Oor berge en skerp draaie

    Herhaal X2

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión

    Canciones relacionadas