A E D [Verse 1]A E D Kan ek ‘n bietjie tyd by jou kom haalA E D Verskriklik hard het ek vir jou gevalA E D Is jy die een wat liefde in my bringA E D Soos ‘n kind wil ek vreugdesliede singA E D Luister wat jou hart vir jou wil sêA E D As jy ooit hier langs my wil kom lêA E D Is daar plek in oorvloed ek kies jou bo anderA E F#m Die feit dat ons appart is is ‘n skande [Pre-Chorus]D A E F#m Jy weet dit moet veranderD A Tyd verloop maar dit vat langer [Chorus]E F#m As jy verlore voelD A vertel my wat’s die doelE F#m Vir jou om vas te houD A Hy is verkeerd vir jouE F#m Want die rivier se padD A wil my na jou toe vatBm A Ek kan nie help as hy myE A na jou toe lei nieE F#m D A Oo-oo, Oo-ooE F#m D A Oo-oo, Oo-oo [Verse 2]A E D Die dimpels in jou wange steek my aanA E D Dit is die opdroog van my traneA E D Net as ek dink die oomblik het verskynA E F#m daag ek op om te sien jy het verdwyn [Pre-Chorus]D A E F#m Jy weet dit moet veranderD A Tyd verloop maar dit vat langer [Chorus]E F#m As jy verlore voelD A vertel my wat’s die doelE F#m Vir jou om vas te houD A Hy is verkeerd vir jouE F#m Want die rivier se padD A wil my na jou toe vatBm A Ek kan nie help as hy myE A na jou toe lei nieE F#m D A Oo-oo, Oo-ooE F#m D A Oo-oo, Oo-oo [Bridge]C#/A D A E Sal jy nou laat gaan en in my arms valC#/A D A E daar’s net liefde waar jy kyk, verwerping maak my malC#/A D A E Ek kan jou nie laat gaan nie want ek het jou reeds gevindC#/A D Bm E Sal jy my aanvaar of is jy, is jy blind [Verse 3]A E D In die perfeksie van jou grys-blou oëA E D Wil ek my gedagtes kom opspoor [Chorus]E F#m As jy verlore voelD A vertel my wat’s die doelE F#m Vir jou om vas te houD A Hy is verkeerd vir jouE F#m Want die rivier se padD A wil my na jou toe vatBm A Ek kan nie help as hy myE A na jou toe lei nieBm A Help as hy myE A na jou toe lei nieE F#m D A Oo-oo, Oo-ooE F#m D A Oo-oo, Oo-ooE F#m D A Oo-oo, Oo-ooE F#m D A Oo-oo, Oo-oo
Die Rivier Se Pad
Alterego
- A
- Bm
- C#/A
- D
- E
- F#m
Tono: