Die Rivier Se Pad

Alterego

Continúa después del anuncio
Tono:
A E D [Verse 1]
A E Kan ek ‘n bietjie tyd by jou kom
D haal
A E Verskriklik hard het ek vir jou
D geval
A E D Is jy die een wat liefde in my bring
A E Soos ‘n kind wil ek vreugdesliede
D sing
A E D Luister wat jou hart vir jou wil sê
A E D As jy ooit hier langs my wil kom lê
A E Is daar plek in oorvloed ek kies
D jou bo ander
A E Die feit dat ons appart is is ‘n
F#m skande [Pre-Chorus]
D A E F#m Jy weet dit moet verander
D A Tyd verloop maar dit vat langer [Chorus]
E F#m As jy verlore voel
D A vertel my wat’s die doel
E F#m Vir jou om vas te hou
D A Hy is verkeerd vir jou
E F#m Want die rivier se pad
D A wil my na jou toe vat
Bm A Ek kan nie help as hy my
E A na jou toe lei nie
Continúa después del anuncio
E F#m D A Oo-oo, Oo-oo
E F#m D A Oo-oo, Oo-oo [Verse 2]
A E Die dimpels in jou wange steek my
D aan
A E D Dit is die opdroog van my trane
A E Net as ek dink die oomblik het
D verskyn
A E F#m daag ek op om te sien jy het verdwyn [Pre-Chorus]
D A E F#m Jy weet dit moet verander
D A Tyd verloop maar dit vat langer [Chorus]
E F#m As jy verlore voel
D A vertel my wat’s die doel
E F#m Vir jou om vas te hou
D A Hy is verkeerd vir jou
E F#m Want die rivier se pad
D A wil my na jou toe vat
Bm A Ek kan nie help as hy my
E A na jou toe lei nie
E F#m D A Oo-oo, Oo-oo
E F#m D A Oo-oo, Oo-oo [Bridge]
C#/A D A Sal jy nou laat gaan en in my arms
E val
C#/A D daar’s net liefde waar jy kyk,
A E verwerping maak my mal
C#/A D Ek kan jou nie laat gaan nie want
A E ek het jou reeds gevind
C#/A D Bm Sal jy my aanvaar of is jy, is jy
E blind [Verse 3]
A E In die perfeksie van jou grys-blou
D
A E D Wil ek my gedagtes kom opspoor [Chorus]
E F#m As jy verlore voel
D A vertel my wat’s die doel
E F#m Vir jou om vas te hou
D A Hy is verkeerd vir jou
E F#m Want die rivier se pad
D A wil my na jou toe vat
Bm A Ek kan nie help as hy my
E A na jou toe lei nie
Bm A Help as hy my
E A na jou toe lei nie
E F#m D A Oo-oo, Oo-oo
E F#m D A Oo-oo, Oo-oo
E F#m D A Oo-oo, Oo-oo
E F#m D A Oo-oo, Oo-oo
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión