Verniel My Maar

Alterego

  • A
  • Asus2
  • B
  • C#m
    4
  • E
  • F#m
Continues after the ad
Key:
C#m A E B [Verse 1]
C#m A E Verrinneweer sonder menslike
B genade
C#m A Ek probeer maar my atmosfeer
E B bring net skade [Pre-Chorus]
C#m A Sê my wat is jou intensie
C#m A Jy stoot my weg sonder pretensie
F#m A Dit gee jou krag wat niemand voor wens nie [Chorus]
E B Maak my bymekaar en verniel my maar
A C#m Dis nou klaar, dis nou klaar, dis nou klaar
E B Ek kon sweer die oomblike was meer
A C#m Buite beheer wil ek nog alles keer
Asus2 E Verloor ek nou my kop
B Wanneer gaan dit stop
C#m Ek weet nie
Asus2 E Verloor ek nou my kop
B Wanneer gaan dit stop
C#m Ek weet nie
Continues after the ad
[Verse 2]
C#m A Ons druk deur dan verdrink ons
E B in vlak water
C#m A Ons sal weer probeer, maar eers
E B later [Pre-Chorus]
C#m A Sê my wat is jou intensie
C#m A Jy stoot my weg sonder pretensie
F#m A Dit gee jou krag wat niemand voor wens nie [Chorus]
E B Maak my bymekaar en verniel my maar
A C#m Dis nou klaar, dis nou klaar, dis nou klaar
E B Ek kon sweer die oomblike was meer
A C#m Buite beheer wil ek nog alles keer
Asus2 E Verloor ek nou my kop
B Wanneer gaan dit stop
C#m Ek weet nie
Asus2 E Verloor ek nou my kop
B Wanneer gaan dit stop
C#m Ek weet nie [Bridge]
Asus2 E ie-ie, ie-ie, ie-ie, iehie,
B iehieee, ieee
C#m Ek weet nie
Asus2 E ie-ie, ie-ie, ie-ie, iehie,
B iehieee, ieee
C#m Ek weet nie [Chorus]
E B Maak my bymekaar en verniel my maar
A C#m Dis nou klaar, dis nou klaar, dis nou klaar
E B Ek kon sweer die oomblike was meer
A C#m Buite beheer wil ek nog alles keer
E B Maak my bymekaar en verniel my
A C#m maar
E B Ek kon sweer die oomblike was
A C#m meer
E B Maak my bymekaar en verniel my maar
A C#m Dis nou klaar, dis nou klaar, dis nou klaar
E B Ek kon sweer die oomblike was meer
A C#m Buite beheer wil ek nog alles keer
Song details

Composition:

Essa informação está errada?

Sugerir correção