Chemikalieë

Arno Carstens

  • Am
  • C
  • Dm
  • F
Continúa después del anuncio
Tono:
Am* A|--3--| E|--5--| C|--4--| G|--2--|
[Intro]
|Am |C |Dm |Am* | [Verse 1]
Am Sys gebore in 'n ambulans
C Sys gebore met n wanbalans
Dm Die rooi lig bloei by die strate af
Am* Arriveer by die deur as die monsters kom weer
Am Sys gebore in die noord Karoo
C Waar die stilte jou versmoor
Dm Haar kop raas almal lyk verbaas
Am* Onder opservasie (Onder opservasie) [Pre-Chorus]
Am C Dm Am* Oh Oh Oh Oh
Am C Dm Am* Oh Oh Oh Oh [Chorus]
F C Am Chemikalieë
F C Gee haar lewe, gee haar vrede
Am* oplaas
F C Am Chemikalieë
F C Gee haar lewe, gee haar vrede
Am* oplaas
Continúa después del anuncio
[Verse 2]
Am O probleme ons aanvaar dit nou
C Agter haar rug lag die kinders nou
Dm Ope hande na die hemel blou
Am* Dis die waarheid wat wen (Ohooh oh)
Am Sys n kar sonder brieke
C Sys neon, sys neon
Dm Skitter sy in styl
Am* Arriveer by die deur daars die monsters alweer [Pre-Chorus]
Am C Dm Am* Oh Oh Oh Oh
Am C Dm Am* Oh Oh Oh Oh [Chorus]
F C Am Chemikalieë
F C Gee haar lewe, gee haar vrede
Am* oplaas
F C Am Chemikalieë
F C Gee haar lewe, gee haar vrede
Am* oplaas [Verse 3]
Am Orals kussings teen die kamer muur
C Is dit n nuwe guur betaal ons hier
Dm Susters owerheid gaan my nie baat
Am* Kalmeer my die môre hulle is almal kwaad
Am En as die slange by die dak uittval
C Spinnekoppe orals deur ons arms kruip
Dm In hierdie swembad vind jy dalk 'n luik
Am* Daars geen geduld, my asem kwyd [Pre-Chorus]
Am C Dm Am* Oh Oh Oh Oh
Am C Dm Am* Oh Oh Oh Oh [Chorus]
F C Am Chemikalieë
F C Gee haar lewe, gee haar vrede
Am* oplaas
F C Am Chemikalieë
F C Gee haar lewe, gee haar vrede
Am* oplaas
F C Am Chemikalieë
F C Gee haar lewe, gee haar vrede
Am* oplaas [Otro]
F C Am Chemikalieë
F C Gee haar lewe, gee haar vrede
Am* oplaas
F C Am Chemikalieë
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisão