Lukas (feat. Karin Hougaard)

Ashton Nyte

    Continúa después del anuncio

    Lukas val neer
    Val soos ‘n sondaar
    Hy wag vir die reën
    Hy wag vir die more
    Daar tussen die bome
    Duskant die Hex Rivier

    Lukas val neer
    Maar hy is nie moeg nie
    Sy jas is geskeur
    Sy glimlag vervaag nie
    Sy liedjie word oud
    Maar jonk bly sy gees

    En weer sing hy

    Continúa después del anuncio

    “As ek kon leer
    Net waar ek inpas
    Is ek verkeerd
    Of is ek net ‘n man
    Sonder rigting - sonder naam
    Sonder rigting – sonder naam”

    Lukas val neer
    Hy glimlag nie meer nie
    Die wind en die reën
    Kon gister nie keer nie
    “Mejuffrou van Tonder
    Ek staan hier sonder jou
    Die wêreld word kouer
    En ek het my kans verbrou

    En weer sing hy…

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión