Stop Acting Weird

Battery

    Continues after the ad

    Stop Acting Weird

    nou ja, hoe sal ons begin,
    wat sal ek sê?
    jy neuk nou met iets wat ek
    baie graag wil hê
    goed, ok, fine ek verstaan
    dis die hoër dinge waarom dit gaan
    maar baie geluk
    ek hoop jy voel goed
    al waaraan ek dink is jou
    begrafnisstoet
    en ek wil nie daaroor praat nie
    (en ek wil jou nie eers haat nie)
    dit was baie swak

    Continues after the ad

    moenie net daar staan in skok nie
    jy weet wat's verkeerd so
    stop acting weird
    ek kan nie glo jy't dit opgefok nie
    ek kan nie glo jy't dit opgefok nie
    ek sit nooit weer my kop op 'n blok nie
    ek kan nie glo jy't dit opgefok nie
    ek kan nie glo jy't dit opgefok nie

    jou oë verstar soos 'n schwarzenegger likkewaan
    soos jy probeer verstaan
    ek sal jou nooit weer vertrou nie
    ek het wragtig nie gedink jy sou nie
    maar my kop was op 'n blok
    en jy't lelik opgefok
    en oom kosie is op pad om jou te
    moer met 'n stok

    moenie net daar staan in skok nie
    jy weet wat's verkeerd so
    stop acting weird
    ek kan nie glo jy't dit opgefok nie
    ek kan nie glo jy't dit opgefok nie
    ek sit nooit weer my kop op 'n blok nie
    ek kan nie glo jy't dit opgefok nie

    Song details

    Composition:

    Did you see an error?

    Enviar revisão