Bb A Ab A Bb A Ab Db Bb/D Eb [Vers 1]Eb Fm Almal van ons weet hoe vry is die windjieBb Eb Bb As hy waai wil hy waai, as hy draai wil hy draai, die windjieEb Fm O al om ons die gesuis van die windjieBb Eb En hy dra aan ons oor die gevoel om weer vry te wees [Koor]Ab Eb Ruiter van die windjie wil ek bly Vryer as die voëltjies rondom myBb Op verre lande vertel ekBb7 Goue strande en die seeAb O, ruiter van die windjie o so vryEb Ewig op jou ruggie wil ek ryContinúa después del anuncioBb En oral waar jy mag swerweEb Voer jy my ook altyd mee [Vers 2]Eb Fm Saans as ek slaap slaap ek tussen die blareBb Eb Bb Deur jou liedjie gesus as jy saggies versteur, die blareEb Fm Vroeg voor die eerste straal skyn van die môreBb Eb Is ons twee weer op reis na die vryheid wat vir ons roep [Koor]Ab Eb Ruiter van die windjie wil ek bly Vryer as die voëltjies rondom myBb Op verre lande vertel ekBb7 Goue strande en die seeAb O, ruiter van die windjie o so vryEb Ewig op jou ruggie wil ek ryBb En oral waar jy mag swerweEb Voer jy my ook altyd mee [Uitspeel]Ab Eb Ruiter van die windjie wil ek bly Vryer as die voëltjies rondom myBb Op verre lande vertel ekBb7 Goue strande en die seeAb O, ruiter van die windjie o so vryEb Ewig op jou ruggie wil ek ryBb En oral waar jy mag swerweEb Voer jy my ook altyd mee
Ruiter Van Die Windjie
Bles Bridges
- A
- Ab
- Bb
- Bb/D3
- Bb7
- Db4
- Eb3
- Fm
Continúa después del anuncio
Tono: