Ruiter Van Die Windjie
Bles Bridges
Continúa después del anuncio
Tono:
Bb A Ab A Bb A Ab DbBb/D Eb [Vers 1]Eb Almal van ons weet hoe vry is dieFm windjieBb As hy waai wil hy waai, as hy draaiEb Bb wil hy draai, die windjieEb O al om ons die gesuis van dieFm windjieBb En hy dra aan ons oor die gevoel omEb weer vry te wees [Koor]Ab Eb Ruiter van die windjie wil ek bly Vryer as die voëltjies rondom myBb Op verre lande vertel ekBb7 Goue strande en die seeAb O, ruiter van die windjie o so vryEb Ewig op jou ruggie wil ek ryContinúa después del anuncioBb En oral waar jy mag swerweEb Voer jy my ook altyd mee [Vers 2]Eb Saans as ek slaap slaap ek tussenFm die blareBb Deur jou liedjie gesus as jyEb Bb saggies versteur, die blareEb Vroeg voor die eerste straal skynFm van die môreBb Is ons twee weer op reis na dieEb vryheid wat vir ons roep [Koor]Ab Eb Ruiter van die windjie wil ek bly Vryer as die voëltjies rondom myBb Op verre lande vertel ekBb7 Goue strande en die seeAb O, ruiter van die windjie o so vryEb Ewig op jou ruggie wil ek ryBb En oral waar jy mag swerweEb Voer jy my ook altyd mee [Uitspeel]Ab Eb Ruiter van die windjie wil ek bly Vryer as die voëltjies rondom myBb Op verre lande vertel ekBb7 Goue strande en die seeAb O, ruiter van die windjie o so vryEb Ewig op jou ruggie wil ek ryBb En oral waar jy mag swerweEb Voer jy my ook altyd mee