Continúa después del anuncio

    Hey willemiena kan jou voete dans
    Ek onthou nog hoe jy met engele kon praat, laat in die aand
    Hey willemiena is jou wereld blou
    Ek onthou nog hoe ek alles kon blameer op jou, my grootste fout

    Ek onthou nog hoe jy die komberse steel
    Op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my
    Met jou koue voete langs my warm lyf
    Ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy
    Maar koue voete maak warm liefde
    Met jou koue lyfie hier langs my

    Hey willemiena hoor jy soek nou werk
    Jy verkoop koeksisters by die kerk, ek weet, dis die moeite werd
    Se my willemiena dink jy ons sou werk
    Of is jou wil net te sterk vir my, ons kon stry

    Continúa después del anuncio

    Ek onthou nog hoe jy die komberse steel
    Op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my
    Met jou koue voete langs my warm lyf
    Ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy
    Maar koue voete maak warm liefde
    Met jou koue lyfie hier langs my

    Ja koue hande kweek warm liefde
    Met jou koue lyfie hier langs my

    Ek onthou nog hoe jy die komberse steel
    Op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my
    Met jou koue voete langs my warm lyf
    Ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy
    Maar koue voete maak warm liefde
    Met jou koue lyfie hier langs my
    Ja koue hande kweek warm liefde
    Met jou koue lyfie hier langs my
    Maar koue voete maak warm liefde
    Met jou koue lyfie hier langs my
    Ja koue hande kweek warm liefde
    Met jou koue lyfie hier langs my

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión