Onder in my whiskeyglas

Stef Bos

    Continúa después del anuncio

    Onder in my whiskeyglas
    Sien ek jou weer
    Onthou ek hoe ons was
    Maar nou's my hart so seer

    Die kroeg, se deur is toe
    'n Wasem hang in die donker lug
    Ek lig my glas op om te proe
    Maar voor my sien ek jou gesig

    Onder in my
    Onder in my
    Onder in my whiskeyglas
    Is jy nog aan my vas

    Ek het jou verruil vir 'n droom
    van 'n duisend kontinente
    Maar nou sien ek my glas se bodem
    En tel ek my laaste sente

    Continúa después del anuncio

    Jy is oral om my hier vannag
    Ek voel jou in my lewe
    Whiskey is hard en jy is sag
    Jy laat my handen bewe

    Onder in my
    Onder in my
    Onder in my whiskeyglas
    Is jy nog aan my vas

    Drie skepe moes my wegvoer
    Na lande ver van hier
    Maar daar is skimme op die vloer
    En visioene in my bier

    Ek weet ek was verkeerd gewees
    My oe traan, my maag wil draai en draai
    My toekoms is nog vis nog vlees
    Drie skepen het my hart verraai

    Onder in my
    Onder in my
    Onder in my whiskeyglas
    Is jy nog aan my vas

    Onder in my
    Onder in my
    Onder in my whiskeyglas
    Is jy nog aan my vas

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión

    Canciones relacionadas