Lied Van Ruth
Stef Bos
- A7
- A7sus4
- Am
- C
- C/D
- C/E
- C/G
- D
- D/E
- D/F#
- D/G
- Eb/G
- Em
- G
- G/B
- G7/F
Continúa después del anuncio
Tono:
C/D D C/D D C/D D C/D D [Verse 1]Am Ek is n vreemde hierD Ek het my land gelosG Ek het jou pad gekruis. Ek het jou spoor gevolgAm Jy het gesê gaan terugD Moe nie op my vertrouG Maar jy's 'n deel van my. Hoe kan ek sonder jouAm En ek weet die toekoms is onsekerD En die donker is digbyG En ek weet ons wag 'n lang reisD/E G/B C/D Reg deur die woestynD Reg deur die woestyn [Chorus]G D/F# Maar jou land is my landG7/F C/E Jou volk is my volkC G/B Jou taal is my taalAm C/D D Jouw God is my GodG D/F# En jou droom is my droomG7/F C/E Jou pad is my padC G/B Jou toekoms my toekomsA7sus4 A7 C/D D Jou hart in my hart,Continúa después del anuncioC/D D C/D D My hart [Verse 2]Am Ek weet jou volk is bangD Voor ons wat anders isG Maar ek sal brugge bouEm Daar waar die afgrond isAm En ek sal terugverlangD Wanneer die wind sal waaiG Wat uit die suide komD/E Em Van my geboorte grondAm Maar ek sal sterk weesD En ek sal oorleefG Want ek wil naas jou staanD/F# C/E C/D Al sal dit moeilyk wees AlD sal dit moeilyk wees [Chorus]G D/F# Want jou land is my landG7/F C/E Jou volk is my volkC G/B Jou taal is my taalAm C/D D Jouw God is my GodG D/F# En jou droom, jou droom is my droomG7/F C/E Jou pad is my padC G/B Jou toekoms my toekomsA7sus4 A7 C/D D Jou hart in my hart,G D/F# En my deel, my deel is jou deelG7/F C/E My brood is jou broodC G/B Jou lewe, my leweAm D Jou dood is my dood [Verse 3]Am En wanneer die donker komD En jou mense my ontwykG D/F# Sal ek my liefde geeC/E C/D Totdat die haat verdwyn TotdatD die haat verdwyn [Chorus]G D/F# Want jou huis is my huisG7/F C/E Jou angs is my angsC G/B Jou stilte my stilteAm D Jou land is my land [Otro]C/E G D/G C/G Is my landEb/G G