Bitterbessie dagbreek

Chris Chameleon

    Continúa después del anuncio

    Bitterbessie dagbreek
    Bitterbessie son
    'n spieël het gebreek
    Tussen my en hom
    Soek ek na die grootpad
    Omdaarlangs te draf
    Oral draai die paadjies
    Van sy woorde af
    Dennebos herinnering
    Dennebos vergeet
    Het ek ook verdwaal
    Trap ek in my leed
    Papegaai-bont eggo
    Kierang kierang my
    Totdat ek bedröe
    Weer die koggel kry
    Eggo is geen antwoord
    Antwoord hy alom
    Bitterbessie dagbreek
    Bitterbessie son

    Continúa después del anuncio
    Información de la canción

    Composición: Ingrid Jonker y Blue Chameleon

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión