As Jy Slaap

Chris Chameleon

Continúa después del anuncio
Tono:
G As jy slaap en die verdriete
C G En selfs ons bitter liefde agterlaat
G C Is jy maar weer `n argelose kind
C G C Met drome winderig oor jou mooi gelaat [Chorus]
C Moenie slaap nie, kyk!
D Agter die gordyne begin die dag dans
Continúa después del anuncio
G C met `n pouveer in sy hoed
G C Ag, as die teer nag in jou arms l�
C G En sterlig oor jou bors en hare skyn
G C Is jy maar weer `n dogtertjie weggedwaal
C G Van huis en ouers en hul soete samesyn [Chorus]
G C Ag, in jou slaap wil ek jou neem
C G En aan my bors hou tot die more wyd
G C Oor al die heuwels breek � wil ek jou neem
C G En terugbring van jou eensaamheid [Chorus] x2
G C met `n pouveer in sy hoed x2
Información de la canción

Composición: Ingrid Jonker y Blue Chameleon

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión

Canciones relacionadas