Dsus4 D Dsus2 ek ontwaak in my droomlandDsus4 D Dsus2 het laas my oë gesluit in verloorlandC Am ek probeer my bes om jou te vergeetG maar ek onthou wat jy van my weetDsus4 D Dsus2 Chorus:G en ek dink ek mis jou maar hoe sal ek ooit kan sê? ek dink ek mis jouC maar sou ek jou terug wou hê?Am G Dsus4 D Dsus2 C Am Dsus4 D Dsus2Dsus4 D Dsus2 en jy staan met jou wêreld in my geheueDsus4 D Dsus2 met die pêrels wat selfs die varke teruggeeC Am en ek voel wat jy nooit sal berou nieG is die misdaad net wat jy onthou of nie?Dsus4 D Dsus2Dsus4 D Dsus2 my verloor die dag toe ek jou gevind hetDsus4 D Dsus2 was 'n dwaas die dag toe ek begin dink hetC Am dis die kettings wat die man kan breekG en die vurktong waar die waarheid in steekDsus4 D Dsus2 ChorusG Dsus4 D Dsus2Dsus4 D Dsus2 en die vuur wat ons vroeër gedeel hetDsus4 D Dsus2 is die as wat ons lank reeds verveel hetC en ek voel maar ek kan dit nie glo nieAm en ek sien maar ek kan dit nie glo nieG Dsus4 D Dsus2 is dit alles, ja alles, nie net n droom nie?
Droomland
Chris Chameleon
- Am
- C
- D
- Dsus2
- Dsus4
- G
Continúa después del anuncio
Tono: