• Am
  • C
  • D
  • Dsus2
  • Dsus4
  • G
Continues after the ad
Key:
Dsus4 D Dsus2 ek ontwaak in my droomland
Dsus4 D het laas my oë gesluit in
Dsus2 verloorland
C Am ek probeer my bes om jou te vergeet
G maar ek onthou wat jy van my weet
Dsus4 D Dsus2 Chorus:
G en ek dink ek mis jou maar hoe sal ek ooit kan sê? ek dink ek mis jou
C maar sou ek jou terug wou hê?
Am G Dsus4 D Dsus2 C Am Dsus4
D Dsus2
Continues after the ad
Dsus4 D Dsus2 en jy staan met jou wêreld in my geheue
Dsus4 D Dsus2 met die pêrels wat selfs die varke teruggee
C Am en ek voel wat jy nooit sal berou nie
G is die misdaad net wat jy onthou of nie?
Dsus4 D Dsus2
Dsus4 D Dsus2 my verloor die dag toe ek jou gevind het
Dsus4 D Dsus2 was 'n dwaas die dag toe ek begin dink het
C dis die kettings wat die man kan
Am breek
G en die vurktong waar die waarheid in steek
Dsus4 D Dsus2 Chorus
G Dsus4 D Dsus2
Dsus4 D Dsus2 en die vuur wat ons vroeër gedeel het
Dsus4 D Dsus2 is die as wat ons lank reeds verveel het
C en ek voel maar ek kan dit nie glo nie
Am en ek sien maar ek kan dit nie glo nie
G Dsus4 is dit alles, ja alles, nie net n
D Dsus2 droom nie?
Song details

Composition: Blue Chameleon

Did you see an error?

Enviar revisão

Related songs