Ontvlugting

Chris Chameleon

  • C
  • D
  • G
Continues after the ad
Key:
D C G [Verse 1]
G Uit hierdie Valkenberg het ek
C ontvlug
C G En dink my nou in Gordonsbaai terug:
G C Ek speel met paddavisse in 'n stroom
C En kerf swastikas in `n
G rooikransboom [Verse 2]
Continues after the ad
G D Ek is die hond wat op die strande
C draf
D C D En dom-allenig teen die aandwind
G blaf
G Ek is die seevoël; wat verhongerd
C daal
C G En dooie nagte opdis as 'n maal
G Die God wat jou geskep het uit die
C wind
C Sodat my smart in jou volmaaktheid
G vind: [Verse 3]
D C D C My lyk lê uitgespoel in wier en gras
D C D G Op al die plekke waar ons eenmaal was [Other]
G Toe toe-roe-roe-toe
C toe-toe-toe-roe-roe-roe-roe
D toe-roe-roe-roe-roe-roe
Song details

Composition:

Did you see an error?

Enviar revisão

Related songs