• C
  • D
  • G
Continúa después del anuncio
Tono:
G 'n groot, groot leegte
C hang oor die klippe en sand
G 'n leemte wat ons vasvang
D G en dan tussen ons tuine beland
G ons sluk die spasie in
C om verveeldheid te oorwin
G D en koekonne vir al ons kinders te spin
C daai deel agter die struike
D en die grens van jou erf
G C waar net jou bure se diere inkom
D G daar lê die werklike waarde van jou eiendom
Continúa después del anuncio
C D G daar is te veel van ons
C D hoe het dit onmoontlik geraak?
G C om stilte te bekom snaaks genoeg
D vind ons vrede hierin
G C dis moeilik om net alleen te sit
D daar is te veel mense
G en almal weet dit
G C G D
G C G D daar's 'n oop stuk grond kom ons bou 'n gat daarop
G C 'n stoor vir ons huishoudelike stront
G D ruimteboef vakbond vabond
G ingebreekte wilde kind
C kan jy tog ook net jou rus vind?
G D ingebreekte wilde kind
C daai deel agter die struike
D en die grens van jou erf
G C waar jou speelgoed en sleutels oor jare opberg
D G daar lê die werklike waarde van jou eiendom
C D G daar is te veel van ons
C D hoe het dit onmoontlik geraak?
G C om stilte te bekom snaaks genoeg
D vind ons vrede hierin
G C dis moeilik om net alleen te sit
D daar is te veel mense
G en almal weet dit
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión