Duskant Ombliksem

Doringboom

Continúa después del anuncio
Tono:
(intro 2x) G D Em C
G D Pieter jaag vir Sarie om die
Em C doringboom!
G D Pieter jaag vir Sarie om die
Em C doringboom!
G D Em Sarie sê vir Pieter, hy moet
C dit nou stop!
G D Em Sy is moeg om om die doringboom
C te hardloop,
G D Em maar Pieter jaag vir Sarie om die
C doringboom!
G D Pieter jaag vir Sarie om die
Em C doringboom!
G D Een aand toe sien Pieter, sy
Em C lieflike gat
G D en verloor sy een been in 'n
Em C meerkatgat! Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been! Sarie sê vir Pieter, hy moet dit nou stop! Sy is moeg om om die doringboom te hardloop,
Continúa después del anuncio
maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been! Een aand toe sien Pieter, weereens sy gat, en verloor sy ander been, in daai selfde meerkatgat! Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel! Sarie sê vir Pieter, hy moet dit nou stop! Anders gaan sy hom skiet in sy hardkoppige kop! Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel! Toe skiet Sarie vir Pieter in sy kop! Uiteindelik het Pieter met sy kak gestop!
G D Pieter lê daar in sy graf, ja
Em C Hy uiteindelik opgehou draf, ja
G D Sarie sit daar in haar kaia
Em C Sy voel sleg, ja sommer baie,
G D Em sy besluit om na die doringboom te
C loop!
G D Wie sien sy daar?
Em C Dis Pieter se spook, Ja! En Pieter jaag vir Sarie om die doringboom! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G D Sarie kan Pieter nie stop nie,
Em C Pieter het nie 'n kop nie!
G D Em C Sarie kan Pieter nie stop nie...
G D Em C Die doringboooom....
G D Em C Die doringboooom....
G D Em C Die doringboooom....
G Die doringboom.
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión

Canciones relacionadas