Ek Dink Aan Jou

D.OZi

  • Bb
  • C
  • F
  • Gm
Continúa después del anuncio
Tono:
F Buitekant le n tarrentaal se veer
Bb en ek wonder wat ek hier uit kan leer
Gm Daar is baie myle tussen doen en
C se want alles wat is was al gewees
F Om agter n glashuis se deur te
Bb staan en hoop niemand sien jou daar
Gm n honderd en een besluite
C geneem maar alles bly ongedaan
Continúa después del anuncio
Koor:
Bb C Ek ruik die soet geur van
F Gm mus-kus want hang in die gang
Bb C F En ek dink aan die perels op jou lyf
F Buitekant le die sneeu en wag om n
Bb sneeuman te word wat breed glimlag
Gm Ek wil niks meer bewys nie ek het
C my versoen ek het alle stasies aangedoen
F Ek het die lewe se vreemde paaie
Bb geloop - n goeie begrip is net n halwe word
Gm Aandagtig gesit ek het die tyd
C bekyk alles gedoen wat gedoen moet word
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión