Ek Dink Aan Jou

D.OZi

  • Bb
  • C
  • F
  • Gm
Continúa después del anuncio
Tono:
F Bb Buitekant le n tarrentaal se veer en ek wonder wat ek hier uit kan leer
Gm C Daar is baie myle tussen doen en se want alles wat is was al gewees
F Bb Om agter n glashuis se deur te staan en hoop niemand sien jou daar
Gm C n honderd en een besluite geneem maar alles bly ongedaan
Koor:
Bb C F Gm Ek ruik die soet geur van mus-kus want hang in die gang
Bb C F En ek dink aan die perels op jou lyf
F Bb Buitekant le die sneeu en wag om n sneeuman te word wat breed glimlag
Gm C Ek wil niks meer bewys nie ek het my versoen ek het alle stasies aangedoen
F Bb Ek het die lewe se vreemde paaie geloop - n goeie begrip is net n halwe word
Gm C Aandagtig gesit ek het die tyd bekyk alles gedoen wat gedoen moet word
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión