C | GC | GC | DC | G [Verse 1]C G C G Ek wil vir my 'n droomvanger kryC D C G Want daars 'n droom wat ek wil vang vir myC G C G Net die ou lagplooitjies om jou oeC D C G En daardie lyfie vooroor geboe [Chorus]C Am D En hierdie song is net vir jou geskryf my maC Am D As ek na die hemel staar, dan sien ek jou net daar[Verse 2]G C G Verwringede hande in haar skootC D C G Diepe denker een van haar soortC G C G Wil net die beste gee vir haar kindersC D C G En dis wat sy haar lewe doen [Chorus]C Am D En hierdie song is net vir jou geskryf my maC Am D As ek na die hemel staar, dan sien ek jou net daar [Verse 3]C G C G C D C G Kan ek onthou die warm lesse van die lewe vasgepenC G C G C D Die grootste les van my ma is dat ek trots isC G dat God my God is. [Chorus]C Am D En hierdie song is net vir jou geskryf my maC Am D As ek na die hemel staar, dan sien ek jou net daar [Otro]C G C G C D Die grootste les van my ma is dat ek trots isC G dat God my God is.
Ma Se Song
D.OZi
- Am
- C
- D
- G
Continúa después del anuncio
Tono: