Sarie Marijs

Duo Karst

    Continúa después del anuncio

    My Sarie Marijs is so ver van mijn hart
    Maar 'k hoop om haar weer te sien
    Sy heb daar in die wijk

    van die mooi rivier gewoon
    Nog voor die oorlog begin

    O bring my trug naar die ou Transvaal
    Daar waar my Sarie woon
    Daar onder die mielies
    By die groen doringboom
    Daar woon my Sarie Marijs
    Daar onder die mielies
    By die groen doringboom
    Daar woon my Sarie Marijs

    Continúa después del anuncio

    Ek was so bang dat die kakies my sou vang
    En ver ôôr die see wegstuur
    Toe vlug ik naar die kant
    Van die Uptingtonse sand
    Daar onder langs die grootrivier

    Refr. O bring my trug naar die ou Transvaal

    Verlossing het gekom en die huistoekeer was daar
    Trug naar die ou Transvaal
    My lievelingspersoon
    zal daar vast en zeker wees
    Om mij met een kus te beloon.

    Refr. O bring my trug naar die ou Transvaal

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión