Onbreekbare Ruite
Fl
Continúa después del anuncio
Tono:
G Jammer spontane ek kort 'n breekEm D 'n donker klein kamer waar ek vanC alles kan vergeetG een geluid eggo en vorm 'n konkrete sangerEm D so verdoof in my gevoelensC in die vierkant wat my moes veranderG seniel ek weet [Verse 2] Want ek bewys mos nou almal verkeerdEm DC almal wat ek eintlik eers wou wees in die proses verdoem ek almal watG reeds vir my omgee ek kom nou agter ek lewe die leuenEm D ek's so jammer die vlam brand al vanC lankal afG simpel kompetisie [Chorus]Em C Ek gooi nou klippe teenG onbreekbare ruiteContinúa después del anuncioEm C verwaarloos blootgestel ek voelG soos 'n leekEm C en jy staan op vir een talentloseG nommerEm C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weet [Verse 3] Satisfikasie om druk uit te stelEm DC kort verligting maar die nadele is helG stilte, skaduwees en stof bedek soos 'n kombers al die sondeEm D te laat vir vergifnis so hier gaanC nog 'n rondteG verniel my weer [Verse 4]G Em D Bederfde derde wêreld seun verwaand vermaak deur wegloopC kinders wat van minder af weetG hoe gaan ek ooit kan identifiseer [Chorus]Em C Ek gooi nou klippe teenG onbreekbare ruiteEm C verwaarloos blootgestel ek voelG soos 'n leekEm C en jy staan op vir een talentloseG nommerEm C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weet [Instrumental]| Em | C | G || Em | C | G || Em | C | G || Em | C | G | [Otro]Em C Gooi nou klippe teen onbreekbareG ruiteEm C verwaarloos blootgestel ek voelG soos 'n leekEm C en jy staan op vir een talentloseG nommerEm C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weetEm C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weetEm C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weet