G Em D Jammer spontane ek kort 'n breekC 'n donker klein kamer waar ek van alles kan vergeetG een geluid eggo en vorm 'n konkrete sangerEm D so verdoof in my gevoelensC in die vierkant wat my moes veranderG seniel ek weet [Verse 2]Em D Want ek bewys mos nou almal verkeerdC almal wat ek eintlik eers wou weesG in die proses verdoem ek almal wat reeds vir my omgeeEm D ek kom nou agter ek lewe die leuenC ek's so jammer die vlam brand al van lankal afG simpel kompetisie [Chorus]Em C G Ek gooi nou klippe teen onbreekbare ruiteEm C G verwaarloos blootgestel ek voel soos 'n leekEm C G en jy staan op vir een talentlose nommerEm C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weet [Verse 3]Em D Satisfikasie om druk uit te stelC kort verligting maar die nadele is helG stilte, skaduwees en stof bedek soos 'n kombers al die sondeEm D C te laat vir vergifnis so hier gaan nog 'n rondteG verniel my weer [Verse 4]G Em D Bederfde derde wêreld seunC verwaand vermaak deur wegloop kinders wat van minder af weetG hoe gaan ek ooit kan identifiseer [Chorus]Em C G Ek gooi nou klippe teen onbreekbare ruiteEm C G verwaarloos blootgestel ek voel soos 'n leekEm C G en jy staan op vir een talentlose nommerEm C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weet [Instrumental]| Em | C | G || Em | C | G || Em | C | G || Em | C | G | [Otro]Em C G Gooi nou klippe teen onbreekbare ruiteEm C G verwaarloos blootgestel ek voel soos 'n leekEm C G en jy staan op vir een talentlose nommerEm C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weetEm C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weetEm C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weet
Onbreekbare Ruite
Fl
- C
- D
- Em
- G
Continúa después del anuncio
Tono: