Angs Aanval

Fokofpolisiekar

    Continúa después del anuncio

    Hoe lank?
    Hoe lank voor ons hier kan wegkom?
    Hoe anders is n
    Hoeveel anders is n ander plek?
    Ons het dan dieselfde siekte
    Ek heroorweeg die rol wat ek
    in hierdie spel moet speel

    Hierdie is die koorsang
    van ons middelmatigheid
    Die pynvolle aanvaarding
    van ons onoorspronklikheid
    Juig besmette asem uit
    my moe longe uit
    Verwerp die lewenslange stryd
    vir n plekkie in jou koninkryk

    Continúa después del anuncio

    Moenie so fokkin verveeld lyk nie
    Ek dog jy sal bly wees om te hoor
    My onselfsekerheid
    het die beter van my gekry
    Ek dog jy sou bly wees om te hoor

    Jy ken nie die helfte daarvan nie
    moenie maak asof jy beter
    my beter kan verstaan nie
    Jy ken nie die helfte daarvan nie

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión