Komma
Fokofpolisiekar
- Am
- C
- Dm
- F
- G
Continúa después del anuncio
Tono:
C G Am C G Am F Dm C G Dm C G [Verse]C G Am In jou gesig is 'n sterrestelselC Am F Ek is 'n kind wat na die sterre kykDm C G As jy jou hande deur my hare vryfDm C In die donker voel ek weerloosG Voel ek weer kleinC G Am As die storm weer begin sanikC Dm Die berg brandAm F en die boom omwaaiDm Am C G En as die vlamme aan my gordyne lekDm C G Dan skryf ek vir ons 'n nuwe plekC Want as die weer weer komG Am sal dit kom om te blyC Ek ken die skaamte en dieAm F kwesbaarheidDm C G Ek onthou ons het hardop gebidDm En ek onthou ons het in onsC G skoolklere gevryContinúa después del anuncio[Bridge]C G So, ek skryf maar vir my 'nAm wegkruipplekC G Want ek weet die weer sal weerAm kom om te bly [Chorus]F MaarDm Komma,F Kom maarG KommaC G Kom maar weerC G Hierdie keer is ek gereed [Verse]C Am Ek sal 'n byl in my hand hêC G Am F Partykeer moet jy iets oopbreekDm C Ek ken van in die hoek geskop wordG en gilDm C Jou teen die ruit stamp en onsG albei kraak [Bridge]C G Am Ek skryf maar vir my 'n wegkruipplekC G Daars 'n berg houtpiele wat brandAm F in pleks van my verstand [Chorus]F MaarDm Komma,F Kom maarC KommaG Kom maar weerDm C G Hierdie keer is ek gereed [Verse]C Am In jou gesig is 'n sterrestelselC Am Ek is 'n kind wat na die sterreF kykDm C G As jy jou hande deur my hare vryfDm C In die donker voel ek weerloosG Voel ek weer klein