Lugsteuring

Fokofpolisiekar

    Continúa después del anuncio

    Die toeskouers se breindood glimlae raak te veel vir my
    Die pyn van verwaantheid
    martel al die murg
    by my gebeendere uit
    Vir almal wat onkundig is
    wees bly
    Gee vir my jou siel
    of ek sal hom moet steel
    Ek is seker maar net verveeld X2
    Wat moet ek doen om weer lewendig te voel?

    Ek is die haat wat jou forseer
    om jouself aan te rand
    Ek is die pyn wat wegkruip
    in als wat jy wil versteek
    Ek is die wroeging in jou waansin
    die geluk wat jy wegeet
    ek is die een wat jou wil red
    en dan martel

    Wat is fout met my?
    Kan ek n professionele diagnose kry?

    Continúa después del anuncio

    Ek wil net nie verveeld wees in
    hierdie lewenslang kleedrepitisie nie
    Is die monster wat jou jaag
    emosionele progressie?
    Is jy die enigste vyand van
    spirituele tegnologie?
    Ons oe is vervang met skerms
    en ons siele met prentjies van die see

    Daar's nog baie bier
    om te drink
    en kak om te praat
    voor ons die wereld begin regmaak
    My kop raas al vir dae
    en my fokkin oe
    bly fokkin swaar

    Daar's nog baie brein
    om te spoel
    voor die verlore gevoel
    gaan verdwyn
    so, hello toetssein
    Toetssein
    Toets my

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión