Paranoia
Fokofpolisiekar
- C
- D
- Em
- G
Continúa después del anuncio
Tono:
Em C G ek is sonder kultuur geboreD C Em ek bly toevallig in AfrikaEm C G ek praat toevallig AfrikaansD C daar’s baie min mense wat myEm verstaan [Bridge]Em C D ek sluip deur die strateEm C D sonder rigting, sonder koördinateEm C D sondebok, verslaaf aan massamediaEm C slagoffer van prestasie-angs enD G [Chorus]D G D Em paranoia Paranooija ah ah aaahD ons bid ons bly beskut terwyl dieG C Em duiwel aan ons vensterrame rukContinúa después del anuncioG D Em ’n lewe met paranoia Paranooija ah ah aaahD C Afrika die vampier, beeldskoneEm ondierEm C G oorlog is kultuurD C Em mens teen mens, mens teen natuurEm C kom ons ignoreer maar wat ons inG die gesig staarD C hier het ontstaan en hier sal ekEm vergaan [Bridge]Em C D Em my eie dood bekommer my nieEm C D ek is nie meer bang vir dieEm donkerte nieEm C my hart klop net vinnig wanneerD dit donker isEm C D slagoffer van prestasie-angs en [Chorus]D G D Em paranoia Paranooija ah ah aaahD ons bid ons bly beskut terwyl dieG C Em duiwel aan ons vensterrame rukG D Em ’n lewe met paranoia Paranooija ah ah aaahD C Afrika die vampier, beeldskoneEm ondier [Instrumental]Em C G Aaa afrikaD C Em Aaa afrikaansEm C G Aaa afrikanerD C Afrika die vampier, beeldskoneEm ondier