Em C G ek is sonder kultuur geboreD C Em ek bly toevallig in AfrikaEm C G ek praat toevallig AfrikaansD C Em daar’s baie min mense wat my verstaan [Bridge]Em C D ek sluip deur die strateEm C D sonder rigting, sonder koördinateEm C D sondebok, verslaaf aan massamediaEm C D G slagoffer van prestasie-angs en [Chorus]D G D Em paranoia Paranooija ah ah aaahD G C Em ons bid ons bly beskut terwyl die duiwel aan ons vensterrame rukG D Em ’n lewe met paranoia Paranooija ah ah aaahD C Em Afrika die vampier, beeldskone ondierEm C G oorlog is kultuurD C Em mens teen mens, mens teen natuurEm C G kom ons ignoreer maar wat ons in die gesig staarD C Em hier het ontstaan en hier sal ek vergaan [Bridge]Em C D Em my eie dood bekommer my nieEm C D Em ek is nie meer bang vir die donkerte nieEm C D my hart klop net vinnig wanneer dit donker isEm C D slagoffer van prestasie-angs en [Chorus]D G D Em paranoia Paranooija ah ah aaahD G C Em ons bid ons bly beskut terwyl die duiwel aan ons vensterrame rukG D Em ’n lewe met paranoia Paranooija ah ah aaahD C Em Afrika die vampier, beeldskone ondier [Instrumental]Em C G Aaa afrikaD C Em Aaa afrikaansEm C G Aaa afrikanerD C Em Afrika die vampier, beeldskone ondier
Paranoia
Fokofpolisiekar
- C
- D
- Em
- G
Continúa después del anuncio
Tono: