Wees Lekker 84

Fokofpolisiekar

Continues after the ad
Key:
Em D Hanteer die kontant Vir die
C liggaam Vir die vleis
Em Vir die haat Vir die kinders van die straat af hou
Em Vir die praat van opknappings En
D C Em die hout patio by die swembad bou
Em Swart Soos my god Swart Soos my siel
C G Swart Soos ‘n gat Swart Soos buite
D beheer
Em Swart Soos ‘n diamant Swart Soos ons ma Swart Soos my hart
C G Swart Soos my broer Swart Soos ‘n
D plastiek sak [Pre-chorus]
Am G Em Wit Soos ‘n lyn Wit Soos spoeg
D Wit Soos cocaine
Am G Wit Soos ou kak en ou geld deur
Em C nuwe tande Wit Soos ivoorgreep en bloedskande [Chorus]
F# G Dis maar ‘n siklus
B C Ek sluk myself in
Eb Em Dan is dit moeilik om weer uit te klim
F# G B C So oorspronlik soos ‘n facsimile
Continues after the ad
Eb Em In hierdie yin-yang simmetrie
C Ek sluk myself in
D C En elke keer moet ek van vooraf
D begin
C D C Ek sluk myself by hierdie siklus
Eb in [Verse 2]
Em D Hanteer die kontant Vir die
C liggaam Vir die vlees
Em Vir die haat Vir die waarheid van die straat af hou
Em Vir die praat van in die skadu van
D C Em die reënboog ‘n Nasie van slagoffers bou
Em Hou jy jou bek Nou praat jy kak
C G Was die eerste mense eerste hier
D of nie? As jy nou grondbesit wil praat
Em ‘n kompetisie ‘n draadtrek-kompetisie hierdie
C G D Gisteraand gaan slaap en in 1984 wakker geraak [Pre-chorus]
Am G Em Okay okay ‘kay kalmeer Drink jou
D nootropics en kombucha-tee
Am Dan sal ons as transhumaniste
G Em reïnkarneer Hierdie sh*t is soos
C ‘n moebius strip [Chorus]
F# G Dis maar ‘n siklus
B C Ek sluk myself in
Eb Em Dan is dit moeilik om weer uit te klim
F# G B C So oorspronlik soos ‘n facsimile
Eb Em In hierdie yin-yang simmetrie
C Ek sluk myself in
D C En elke keer moet ek van vooraf
D begin
C D C Ek sluk myself by hierdie siklus
Eb in [Bridge]
Em D Wanneer sal ons leer Dat ons
C Em enigste vyand is die sisteme van beheer
D Wanneer sal ons leer Ons moet ophou
C Em kak wees Ons moet lekker wees [Instrumental outtro]:
Em D C
Song details

Composition:

Did you see an error?

Enviar revisão