Haai Casanova
Four Jacks And A Jill
Continúa después del anuncio
Tono:
| A | % | [Verse 1]A D A Haai Casanova, waar is sy dan nou?E Sy wat jou nooit sal laat staan.D E Ek het jou gewaarsku jy was pureD man.A E Haai Casanova, sien ek dalk 'nA traan? [Verse 1]A D A Haai Casanova, hoe lyk dit vir my?E Jy het jou sjarme verloor.D E ou skouers die hang nou, jou oë isD vaal.A E A Haai Casanova, wat is van jou oor? [Chorus]E La, la, le, la, la, la, laA Sy was een te veel.E La, la, le, la, la, la, laA Sy't met jou gespeel.E La, la, le, la, la, la, laA Kom spog dan nou weer.E La, la, le, la, la, la, laA Of het jy verleer? [Post-Chorus]D A E A Haai Casanova, jy was so verwaan.Continúa después del anuncioD A Vol selfvertroue.A E A Die man elke aand. [Interlude]| A | % | [Verse 3]A D Haai Casanova, sit neer daardieA glas.E Sorge kan jy nie verdrink.D Waar is jou geliefdes?E D Jou praatjies was leeg?A E Haai Casanova, ek moet dit weerA klink. [Verse 4]A D A Haai Casanova, ek het ek jou gesê.E Dat ek jou val kon voorsien.D Jou wou my nie glo nie.E D Nou is dit te laat.A E A Haai Casanova, jy het dit verdien. [Chorus]E La, la, le, la, la, la, laA Sy was een te veel.E La, la, le, la, la, la, laA Sy't met jou gespeel.E La, la, le, la, la, la, laA Kom spog dan nou weer.E La, la, le, la, la, la, laA Of het jy verleer? [Post-Chorus]D A E A Haai Casanova, jy was so verwaan.D A Vol selfvertroue.A E A Die man elke aand. [Chorus]E La, la, le, la, la, la, laA Sy was een te veel.E La, la, le, la, la, la, laA Sy't met jou gespeel.E La, la, le, la, la, la, laA Kom spog dan nou weer.E La, la, le, la, la, la, laA Of het jy verleer? [Otro]E La, la, la, la, la, la, laA Sy was een te veel.