Ramaja
Four Jacks And A Jill
Continúa después del anuncio
Tono:
C G C [Chorus]C Ramaja, sy naam is RamajaG Hy kom uit AfrikaC Ek wil hom gunste vraF C Ramaja, toordokter RamajaAm Sal jy vir my kan sê,G C waar liefde lê [Verse 1]C Bietjie Brrr MapaG F As hy dolos gooi, Lala la la laaC Bietjie Brrr MapaG F Om die vure rooi, Lala la la laaC Rond-om tromG F Innie donker woud, Lala la la laaC Bietjie Brrr MapaG F Issie liefde koud, Lala la la laaDm Vra die geeste hom te bewaarDm Hou hom weg van alle gevaarDm Ek voel so koudContinúa después del anuncioDm Hy's my behoudG Bring hom terug na my [Chorus]C Ramaja, sy naam is RamajaG Hy kom uit AfrikaC Ek wil hom gunste vraF C Ramaja, toordokter RamajaAm Sal jy vir my kan sê,G C waar liefde lê [Verse 2]C Bietjie Brrr MapaG F Bring die muti gou, Lala la la laaC Bietjie Brrr MapaG F Waar die dupa brou, Lala la la laaC Rondom tromG F Gee my 'seblief 'n towerwoord, Lala la la laaC Bietjie Brrr bind hom vasG F met 'n liefdeskoord, Lala la la laaDm Vra die geeste hom te bewaarDm Hou hom weg van alle gevaarDm Ek voel so koudDm Hy's my behoudG Bring hom terug na my [Chorus]C Ramaja, kou naam is RamajaG Hy kom uit AfrikaC Ek wil hom gunste vraF C Ramaja, toordokter RamajaAm Sal jy vir my kan sê,G C waar liefde lê [Otro]C Ramaja, kou naam is RamajaG Hy kom uit AfrikaC Ek wil hom gunste vraF C Ramaja, toordokter RamajaAm Sal jy vir my kan sê,G C waar liefde lê