• C
  • F
  • G
Continúa después del anuncio
Tono:
C G C [Verse]
C In 'n dorpie in die suide
G soek die silwer plaas se geur
G woon 'n meise genaamd Silwer
C oor haar silwer hare kleur.
C Ja, hul het daar saam gespeel eens
G by die hawe en die strand
G en gedroom saam van die toekoms
C droom kasteele in die sand. [Verse]
C Al die ouer mense glimlag
C G as hul saam saam verby kom
G Sê dan hy is haar beskore,
G C sy's gebore net vir hom.
C maar sy siel was steeds 'n swerwer
G en die dorpie veels te klein
G toe hy groet, breek hy die hart
C van sy silwere meisie fyn.
[Chorus]
C F C Silwer, silwer, liefdespaar
C G C Silwerskynsel in haar haare
C F C Silwer, silwer, dit was sy
C G C vir hom het liefde goud gebly {Interlude]
C F C G C [Verse]
C Ja hy swerf deur alles stede
G en sien meisies op sy reis
G maar gee-een kon kersvahou nie
C met sy Silwer meisie tuis
C En sy hare word ook silwer
G Silwer hare tussen goud
G Maar hy bly haar steeds gertou
C nog word hy ook hondered jaar oud. [Chorus]
C F C Silwer, silwer, liefdespaar
C G C Silwerskynsel in haar haare
C F C Silwer, silwer, dit was sy
C G C vir hom het liefde goud gebly (key change) [Verse]
C F G Hy was nie daar, sy benodig hom aan haar sy...
C Was ook nie daar toe die dorpie se bruidsklokke lui ...
F C G F Hy was nie by, die geboorte van haar eeste kind ...
C G En hy wonder nou of sy darm nog soms aan hom dink. (key change) [Chorus]
C F C Silwer, silwer, liefdespaar
C G C Silwerskynsel in haar haare
C F C Silwer, silwer, dit was sy
C G C vir hom het liefde goud gebly
C F C Silwer, silwer, liefdespaar
C G C Silwerskynsel in haar haare
C F C Silwer, silwer, dit was sy
C G C vir hom het liefde goud gebly
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión