Liefling

Gé Korsten

    Continúa después del anuncio

    Jy weet dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
    Jy weet dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
    Dit weet jy goed

    Chorus
    Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe
    Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe
    Dit weet jy goed

    Jy weet dat ou herinnerings nooit vergaan nie
    Jy weet dat niemand ooit in jou plek kan staan nie
    Dit weet jy goed

    Continúa después del anuncio

    Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe
    Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe
    Dit weet jy goed

    Nou is die tyd moenie wag
    Want ek verlang elke dag
    Hier is my hart neem dit nou
    Hier is my hart net vir jou

    Jy weet dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
    Jy weet dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
    Dit weet jy goed

    Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe
    Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe
    Dit weet jy goed

    Liefling jy weet

    Información de la canción

    Composición:

    ¿Los datos están equivocados?

    Enviar revisión