Continues after the ad
Key:
E A E E
E A E B7 [Verse 1]
E A Seeman, swerf nie wêreld.
E B7 Seeman, verlaat die see.
E A Seeman, by die hawe.
E B7 E Wag sy, hier vir jou? [Chorus]
Continues after the ad
A Al die liefde in haar hart stuur sy
E jou waar jy mag swerwe.
F#m In Capri of Amsterdam
B Honolulu of Siam.
A En die sterre sal vir jou na haar
E veilig weer terug lei.
F#m As sy saggies na jou roep.
B E A E B7 Kom terug na my. [Instrumental]
E A E B7
E A E B7 E [Chorus]
A Al die liefde in haar hart stuur sy
E jou waar jy mag swerwe.
F#m In Capri of Amsterdam
B Honolulu of Siam.
A En die sterre sal vir jou na haar
E veilig weer terug lei.
F#m As sy saggies na jou roep.
B E A E B7 Kom terug na my.
Song details

Composition:

Did you see an error?

Enviar revisão