Hillside Lullaby

Gert Vlok Nel

  • A
  • D
  • E
  • G
Continúa después del anuncio
Tono:
Intro:
D E|-----2---2---2---------| B|-----------------3-----| G|---2---2---2---2---2---| D|-0---------------------| A|-----------------------| E|-----------------------|
D Ek bly hier in die dorp waar die treine fluit,
A & die shanters nag na nag die treine op die spore skuif,
G E & ek is heel allright.
D Onthou die dag toe jy by my sou bly.
A hoe het ons storie toe verder verloop? Treine wat shunt, treine wat bly.
D Treine wat altyd hier in kringe ry.
D A Droom van my & laat my vry vannag,
D A Droom van my & laat my vry vannag,
D A D A D A D Droom van my & laat my vry vannag.
D Vanoggend vroeg was daar 'n harde slag,
A onder by die kant van die railwaybrug,
G E maar als was heel allright.
D Dit is net dat ek so na jou verlang,
A & in die meantime maak alles my bang, al my woorde lê leeg in my hand,
D want my hart slaap by jou waar die treine sjant.
D A Droom van my & laat my vry vannag,
D A Droom van my & laat my vry vannag,
D A D A D A Droom van my & laat my vry vannag. END Tabbed by SjoukeB I hope this is useful! If you have any questions, suggestions, requests or comments;
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión