Dans Met My
Jack Parow
- A
- C
- D
- G
Continúa después del anuncio
Tono:
G C G Kom dans met my bokkie ek wil sokkie vanaandD Ek soek 'n poppie op my sy en 'nG doppie in my handC Kom tel jou op op jou voorstoep metG 'n corset vir jou borsD Die kar staan en stadig idle jyG moet gou maak want eks dors [Verse]G C G Baby vat my om my sy vas sit jou hand voor op my borsD Stadig nou laat ek net my dop netG neersit voor ek morsC Moenie jouself bekommer nie ek gaatG jou seil soos 'n skipD Gooi net meel op die dansvloer voorG on altwee staan en glipC Daars 'n trekker in my driveway enG 'n bakkie in my yardD G 'n hond op my voorstoep en sambok as ek moet praatC Ek drink net brannewyn en water enG rennies as ek moetD Ek dra net lekker nuwe vellies,G ystervarkpen in my hoedD So laat on dans voor dit donker raak pappa moet gaan speelA Ek moet al lankal huistoe gaan maarD dan verlang ek weer te veelD Na die sweet en die two-step, die skoffel en die walsA So soen my vinnig op my wang wantD G die army man moet marsContinúa después del anuncio[Chorus]G C G Kom dans met my bokkie ek wil sokkie vanaandD Ek soek 'n poppie op my sy en 'nG doppie in my handC Kom tel jou op op jou voorstoep metG 'n corset vir jou borsD Die kar staan en stadig idle jyG moet gou maak want eks dors [Verse]G C G Terug na die boland weer terug na waar ek rusD G Terug na my huisie toe terug na waar ek visC Terug na waar die son weer skynG terug na die reenD G Terug na my huisie rus jou hand hier op my beenC G Terug na my le plek want bokkie jy maak my lusD G Terug na die donderweer terug na die kusC G Terug na die happy times ja terug na die snoekD G Terug na waar ek altyd lekker pyp kan sit en rook [Instrumental]D D A D DA D G [Verse]G C G Hiers ons weer waar dit als mos beginD G Ja hiers ons weer hier waartoe ek jou mos wou bringC O dis lekker in die binneland jaG dis lekker by die seeD G Dis lekker by die stadsaal ja dis tog te lekker hier [Chorus]G C G Kom dans met my bokkie ek wil sokkie vanaandD Ek soek 'n poppie op my sy en 'nG doppie in my handC Kom tel jou op op jou voorstoep metG 'n corset vir jou borsD Die kar staan en stadig idle jyG moet gou maak want eks dors [Chorus]G C G Kom dans met my bokkie ek wil sokkie vanaandD Ek soek 'n poppie op my sy en 'nG doppie in my handC Kom tel jou op op jou voorstoep metG 'n corset vir jou borsD Die kar staan en stadig idle jyG moet gou maak want eks dors