Dans Met My

Jack Parow

  • A
  • C
  • D
  • G
Continúa después del anuncio
Tono:
G C G Kom dans met my bokkie ek wil sokkie vanaand
D Ek soek 'n poppie op my sy en 'n
G doppie in my hand
C Kom tel jou op op jou voorstoep met
G 'n corset vir jou bors
D Die kar staan en stadig idle jy
G moet gou maak want eks dors [Verse]
G C G Baby vat my om my sy vas sit jou hand voor op my bors
D Stadig nou laat ek net my dop net
G neersit voor ek mors
C Moenie jouself bekommer nie ek gaat
G jou seil soos 'n skip
D Gooi net meel op die dansvloer voor
G on altwee staan en glip
C Daars 'n trekker in my driveway en
G 'n bakkie in my yard
D G 'n hond op my voorstoep en sambok as ek moet praat
C Ek drink net brannewyn en water en
G rennies as ek moet
D Ek dra net lekker nuwe vellies,
G ystervarkpen in my hoed
D So laat on dans voor dit donker raak pappa moet gaan speel
A Ek moet al lankal huistoe gaan maar
D dan verlang ek weer te veel
D Na die sweet en die two-step, die skoffel en die wals
A So soen my vinnig op my wang want
D G die army man moet mars
Continúa después del anuncio
[Chorus]
G C G Kom dans met my bokkie ek wil sokkie vanaand
D Ek soek 'n poppie op my sy en 'n
G doppie in my hand
C Kom tel jou op op jou voorstoep met
G 'n corset vir jou bors
D Die kar staan en stadig idle jy
G moet gou maak want eks dors [Verse]
G C G Terug na die boland weer terug na waar ek rus
D G Terug na my huisie toe terug na waar ek vis
C Terug na waar die son weer skyn
G terug na die reen
D G Terug na my huisie rus jou hand hier op my been
C G Terug na my le plek want bokkie jy maak my lus
D G Terug na die donderweer terug na die kus
C G Terug na die happy times ja terug na die snoek
D G Terug na waar ek altyd lekker pyp kan sit en rook [Instrumental]
D D A D D
A D G [Verse]
G C G Hiers ons weer waar dit als mos begin
D G Ja hiers ons weer hier waartoe ek jou mos wou bring
C O dis lekker in die binneland ja
G dis lekker by die see
D G Dis lekker by die stadsaal ja dis tog te lekker hier [Chorus]
G C G Kom dans met my bokkie ek wil sokkie vanaand
D Ek soek 'n poppie op my sy en 'n
G doppie in my hand
C Kom tel jou op op jou voorstoep met
G 'n corset vir jou bors
D Die kar staan en stadig idle jy
G moet gou maak want eks dors [Chorus]
G C G Kom dans met my bokkie ek wil sokkie vanaand
D Ek soek 'n poppie op my sy en 'n
G doppie in my hand
C Kom tel jou op op jou voorstoep met
G 'n corset vir jou bors
D Die kar staan en stadig idle jy
G moet gou maak want eks dors
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisão

Canciones relacionadas