Sarie Marais

Jim Reeves

Continúa después del anuncio
Tono:
G C My Sarie Marais is so ver van my af
D G Ek hoop om haar weer te sien
G C Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon
D G Nog voor die oorlog het begin [Refrain]
C G O bring my terug na die ou Transvaal
D Daar waar my Sarie woon
G Daar onder by die mielies by die
C groendoringboom
D G Daar woon my Sarie Marais [Verse 2]
G C Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
D G En ver oor die see wegstuur
G Toe vlug ek na die kant van die
C Upington se sand
Continúa después del anuncio
D G Daar onder langs die Grootrivier [Refrain]
C G O bring my terug na die ou Transvaal
D Daar waar my Sarie woon
G Daar onder by die mielies by die
C groendoringboom
D G Daar woon my Sarie Marais [Verse 3]
G C Die Kakies is mos net soos 'n krokodillepes
D G Hulle sleep jou altyd water toe
G Hul gooi jou op 'n skip vir 'n
C lange, lange trip
D G Die josie weet waarnatoe [Refrain]
C G O bring my terug na die ou Transvaal
D Daar waar my Sarie woon
G Daar onder by die mielies by die
C groendoringboom
D G Daar woon my Sarie Marais [Verse 4]
G C Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daar
D G Terug na die ou Transvaal
G C My lieflingspersoon sal seker ook daar wees
D G Om my met 'n kus te beloon [Refrain]
C G O bring my terug na die ou Transvaal
D Daar waar my Sarie woon
G Daar onder by die mielies by die
C groendoringboom
D G Daar woon my Sarie Marais
Información de la canción

Composición:

¿Los datos están equivocados?

Enviar revisión